Senior KATEGESE

Kwartaal 3 Week 10

Elisa

VRAE:

Ons lees hierdie deel van Dawid se storie in 1 Samuel 16 – 18. Gaan lees dit gerus op jou eie tyd deur en dink bietjie na oor die vrae

1) Hier is die video na Jo Black se getuienis oor Dawid en Goliat. Wat is tans jou “Goliat”?


2) Wat hoor jy uit hierdie verhaal oor God?  Hoe dink jy het God vir Dawid toegerus vir hierdie oomblik? (Lees ook 2 Timotheus 1:7)

3) Jo sê aan die einde – “Dalk is Goliat voor jou om die Dawid in jou uit te bring!” 

Wat dink jy van hierdie woorde?