Kwartaal 3 Week1

Saul

VRAE:

1) Hoekom dink jy is Psalm 23 so bekend?


2) Wat beteken dit om “afhanklik te leef” van God af? (Dink aan die GROEN weivelde.)
 

3) Koning Saul se ondergang het begin toe hy al hoe minder afhanklik van God af geleef het. Hoe help Psalm 23 jou om meer BEWUSTELIK te kies om afhanklik te leef?


Leer Psalm 23 uit jou kop uit.