Onder “kerk wees,”  verstaan ons gemeente dat lidmate algemene christelike kerk,  is daar waar lidmate die meeste van hul tyd deurbring.  Elkeen se leefstyl is soos Paulus sê ‘n brief van Christus... Deur ons diens voorberei en geskryf,  nie met ink nie,  maar met die Gees van die lewende God....op die tafels van mense-harte.  2Kor 3: 3

 

 

Om werkgewers en werkers aan te moedig om so te leef, bedien vrywillige lidmate werksplekke met ‘n kort,  prikkelende boodskappie aan die personeel of deur middel van persoonlike getuienis of Bybelstudie.

 

Andries skryf ook 'n dagstukkie hiervoor in Die Hart van die Overberg.