Badisa

Wanneer mense in nood van alle rasse, geslagte , ouderdomme en gelowe om hulp kom aanklop en dit iets is wat vir jou saakmaak, dan is Badisa se Maatskaplikewerk program in Swellendam net die plek waar jy ‘n verskil kan maak.

 

Kom meld aan en help ons om deur die bestuur van die program , mense wat op die kantlyn van die lewe staan, te help.

Kontak Marina Engelbrecht - 071 356 2290