Begrafnisse
Wanneer iemand 'n geliefde aan die
dood afgestaan het is dit baie swaar vir
almal wat betrokke is.
Ons help graag deur te help by begrafnis met tee maak en skink. As daar nie familie is nie kan ons reël vir broodjies/sop of wat anders nodig is.
Ons help waar ons kan sodat die familie nie daaroor hoef te
bekommer nie. As jy 'n hart het vir ander se hartseer, kom
help ons asseblief.