Hierdie Bediening help huidiglik by Huis AA Tomlinson.

 

Dit kan enige iets insluit van 'n besoek aflê, finansiele bystand, hulp met kersgeskenke by Huis AA Tomlinson tot help reël aan 'n jaar-eind partytjie.

 

Ons soek mense met 'n hart en passie vir bejaardes. Jy kan maar self ook een wees.