Braai
God vra vir ons om lief te wees vir Hom en lief te wees vir ons naaste. Wanneer laas het jy tyd gemaak om saam met jou buurman te braai of die moeite gedoen om vir nuwe intrekkers welkom te gaan sê?
Daarom voel ons gemeente dat ons meer
geleenthede moet skep waar
ons kan saam kuier.
En daarvoor het ons BRAAIERS nodig. As jy reken jy
weet hoe om 'n warm kool te hanteer - skakel
in by hierdie span.
Kontak: Nico van Zyl - 076 423 9239





