Hier volg ons Kategese program vir 2021 Kwartaal 3! Hierdie kwartaal gebruik elke graad dieselfde papier en temas. Jy as ouer kan dan die les aanwend sodat dit vir jou kind lekker en leersaam is. 

 

As daar enige vrae is, kontak asb vir Ds. Nico

Untitled design (5).png

2021 Derde Kwartaal Kategese

3DE kwartaal beplanning.png
 

Kry elke week die kategese les hier

istockphoto-471873963-612x612.jpg

Datum: 27 Sept - 3 Okt 2021

Week 10: Elisa

Waar: Boek 2, Storie 15

Spesiale tema: Dink jy daar gebeur vandag nog wonderwerke?

 

besembos-boom-1024x681.jpeg

Datum: 20 - 26 Sept 2021

Week 9: Elia onder die besembos

Waar: Boek 2, Storie 14

Spesiale tema: Al ooit so moeg en moedeloos gewees dat jy net wou weghardloop?

 

elijah-and-prophets-of-baal.jpg

Datum: 13 - 19 Sept 2021

Week 8: Elia

Waar: Boek 2, Storie 13

Spesiale tema: As God vir jou sou sê jy kan enigiets kry - waarvoor sou jy gevra het? 

 

4af49ee2-5a72-4f9e-8542-c94a4dc481c4.jpg

Datum: 6 - 12 Sept 2021

Week 7: Salomo

Waar: Boek 2, Storie 12

Spesiale tema: As God vir jou sou sê jy kan enigiets kry - waarvoor sou jy gevra het? 

 

XhtPKI.jpg

Datum: 30 Aug - 5 Sept 2021

Week 6: Dawid en Absalom

Waar: Boek 2, Storie 11

Spesiale tema: Dink jy soms jy weet beter as jou ouers? Hoe respekteer jy jou ouers?

 

Bathsheba.jpg

Datum: 23 - 29 Augustus 2021

Week 5: Dawid doen sonde

Waar: Boek 2, Storie 10

Spesiale tema: Kom jy soms in versoeking? Dink jy soms jou sondes is te groot vir God om te kan vergewe?

 

d55e47cfd6a113f218f8737003ac4a12.jpg

Datum: 16 - 22 Augustus 2021

Week 4: Dawid - digter en sanger

Waar: Boek 2, Storie 9

Spesiale tema: Waarom dink jy het Dawid so baie liedere en gedigte geskryf?

 

502018361_univ_cnt_1_xl.jpg

Datum: 9 - 15 Augustus 2021

Week 3: Dawid & Jonathan

Waar: Boek 2, Storie 8

Spesiale tema: Hoe kyk God na Vriendskap? Wie noem jy jou vriende?

 

Dawid-en-Goliat-SMALL.jpg

Datum: 2 - 8 Augustus 2021

Week 2: Dawid

Waar: Boek 2, Storie 7

Spesiale tema: Hoe kyk God na ons? Hoe kyk God na Goliat? Hoe voel God oor vergifnis van ander soos by Dawid & Saul?

 

Saul

Datum: 26 Julie - 1 Aug 2021

Week 1: Saul

Waar: Boek 2, Storie 6

Spesiale tema: Wat maak mense suksesvol?