Erediens Span

Tydens die erediens is daar 4 plekke waar ons JOU hulp baie nodig het.

 

1) Erediens Rekenaar: 

Dit sluit in om die liedjies te laat verskyn wanneer gesing word, die preek se skyfies te laat verskyn, die klank te beheer ens.

Leier: Lizelle de Jager 074 740 2326                   

2) Musiek tydens Erediens:

Speel jy 'n instrument of hou van sing? Raak deel van hierdie dinamiese span en dien God met jou genade gawe.

Leier: Arno Mocke 083 341 3094

3) Gasvryheid:

Groet mense met 'n glimlag, handdruk of selfs 'n drukkie voor die erediens. As daar gaste is laat hulle welkom voel en wys waar badkamer, baba-kamer of junior kategese is. Verwelkom nuwe lidmate en maak seker ons kry hul kontak inligting sodat hulle op hoogte kan bly oor dinge wat gebeur in on gemeente.

Kontak: Sakkie  072 298 4213 (ons kort 'n leier hier)

3) Tee na erediens:

Ons kort mense wat kan help om lidmate te bedien met tee, koffie, sap, koekies of enigiets waarop besluit word na die erediens. Dit is vir ons belangrik om te kan saam kuier na 'n erediens. 

Kontak: Sakkie Nel 072 298 4213