
Kontak as jy wil help:
Datum: Saterdag 2 Maart 2019
Tyd: 8:30vm
Waar: Van Zyl straat 2, Robertson
Ons gemeente help jaarliks vir Robertson kinderhuis by hierdie geleentheid. Ons is verantwoordelik vir die vleistafel wat gewoonlik 'n groot bydra maak.