Geboue en Terrein Sorg
Dit behels die bestuur en onderhoud van ons gemeente-eiendomme en terrein.
Dit sluit onder andere in die onderhoud, verf, bestuur ens van die:
1) Pastorie
2) Kerk
3) Kerkhof
4) Kerksaal
Ook die gras, bome, besproeiing, heinings ens op Kerkterrein se onderhoud.
So as jy groen vingers het of hou van hammers en spykers kom help asseblief hier.
Kontak: