Geldsake
"Jy moet jou tiende opsy sit vir God, sodat jy kan leer om die Here jou God altyddeur te eer" Deut 14:23
Bestuur gemeente se inkomste, beleggings en uitgawes as rentmeester
Begroting, advisering, opstel van finansiële state
Bestuur en Begroot die finansiële aspekte vir eiendom en terrein se onderhoud
Hierdie word alles goedgekeur deur die kerkraad
Hou ‘n oog oor alle ontvangste en uitbetalings van gemeente fondse deur die loop van die jaar en sorg dat dit binne begroting plaasvind
Help met begroting en bestuur van fondse by geleenthede soos bv Vleisfees.