Deur die gebruik van:

>> Sondag se erediens

>> Huisbesoek

>> Hierdie webtuiste

>> Epos

>> Whats-App

 

Wil ons probeer om ons kerk se visie, missie, projekte, drome, planne, funksies, dagboek en gebede so spoedig, akkuraat en effektief as moontlik oor te dra aan die hele gemeente.

Maak seker dat jou inligting korrek op die  gemeentelys is. As jou inligting nie korrek is nie >>

stuur dit asb vir ons    Web-kantoor. 

As julle oulike idees het of iets het wat pla kontak ons asb.

 

As ons nie weet daarvan nie, kan ons niks daaraan doen nie :)

"Wie daarop prys stel om opreg te wees en vriendelik te praat, het selfs die koning tot vriend." Spreuke 22:11