Groei Groepe

"Laat  die woord van Christus  ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid

 tot eer van die Here.  " Kol 3:16

Hierdie groepe kom weekliks bymekaar om te gesels oor hoe hulle God in hul lewens ervaar.

 

Daaglikse uitdagings soos tyd, geld, verhoudings, werk, kerk, families en geloof word bespreek. 

 

Jy hoef nie dwars deur die jaar deel te neem aan die groepies nie. Ons het gewoonlik 2 of 3 reekse deur 'n jaar  wat 6-7 weke lank duur.

Jy kan inskakel by 'n groep en as dit verby is

en jy wil nie meer deelneem nie, is jy vry.

Maar jy sal waarskynlik nie wil ophou nie :)

Reekse wat ons reeds gedoen het in die verlede:

 

 

Dit sal 'n lekker saam kuier geleentheid

wees waar vriende oor God kan praat.

As jy wonder wat God se plan vir jou 

lewe is - kom kuier saam.

 

As jy jou eie groep wil begin, laat weet ons

dan gee ons jou die materiaal.

 

Kontak vir Sakkie

 as jy sou belangstel om deel te neem of

om by 'n Groei Groep aan te sluit.

Sakkie - 072 298 4213

 
Een van die Groei groepe
Een van die Groei groepe

Groei Groepie

press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
Groei Groep
Groei Groep
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
17 Sept 20 Braai by Umshanti
17 Sept 20 Braai by Umshanti
press to zoom
17 Sept 2015Braai by Umshanti
17 Sept 2015Braai by Umshanti
press to zoom
press to zoom
MenswaardigheidPosters_Respekteer1.jpg
MenswaardigheidPosters_Respekteer1.jpg
press to zoom
Groei groep
Groei groep
press to zoom
2015 04 15 'n Lewe Fantasties
2015 04 15 'n Lewe Fantasties

Ons eerste aand van die Groei Groepie reeks begin!

press to zoom
2015 04 15 'n Lewe Fantasties
2015 04 15 'n Lewe Fantasties

Ons eerste aand van die Groei Groepie reeks begin!

press to zoom
Huis AA
Huis AA

Geskenke en Blomme vir die ouetehuis

press to zoom
Groei Groep
Groei Groep
press to zoom
2015 05 21
2015 05 21

Pinkster Sop

press to zoom
2015 05 20
2015 05 20

Pinkster Pannekoek

press to zoom
Ouetehuis kerssang
Ouetehuis kerssang

Kinders gaan sing kersliedjies in ouetehuis

press to zoom
Voorblad 1.jpg
Voorblad 1.jpg
press to zoom
BRAAI
BRAAI

'n Lewe Fantasties

press to zoom
2012 12 23
2012 12 23

Ouetehuis kerssang

press to zoom
2012 12 23
2012 12 23

Ouetehuis kerssang

press to zoom