
WIPPLANK
“With great power comes great responsibility”
~ Spider Man
Praat Saam:
1) Wat maak jy van die quote?
2) Hoe help dit ons as ons praat oor MAG/POWER?
3) Voel jy jy het al ‘n “verantwoordelikheid” of “power” of “rol” by die kerk?
4) Hoekom/Hoekom nie?
Lees saam:
>> Wat hoor jy oor jou POWER/VERANTWOORDELIKHEID/ROL?
>> Wat keer jou om daardie VERANTWOORDELIKHEID/POWER uit te leef in die kerk/huis/skool/lewe?
Doen:
Luister die week City on a Hill van Casting Crowns.
As jy wil Google die lyrics!
Watter een is jy –
‘n "poet”(woorde)/ ”dancer”(ritme/dade)/ ”soldier”(krag)/ ”elder”(wysheid)/ ”young ones”(passie/energie)?
Wat is JOU rol/ verantwoordelikheid/ power?
Onthou:
Ons as JEUG het ‘n VERANTWOORDELIKHEID en ROL in die kerk!