GENADE

   

Praat Saam:

  • Wat is die “Grace” prent of “quote” wat jy die week gekry het op “google”?  Vertel hoekom dit jou so geraak het!

  • Wanneer jy na die “clip” wat ons gekyk het die woord genade hoor watter beeld kom in jou gedagtes op?

  • Hoe help die prent hierbo jou om oor Genade te dink?

Lees: 

Dink: 

  • Met wie vereenselwig jy jouself die meeste in die teks; met die pa, seun of broer? Hoekom?

  • Kan jy aan ‘n geleentheid dink toe jy op dieselfde manier omarm is soos wat die pa die seun aanvaar het?

  • Watter dinge maak dit vir jou moeilik om God se genade deel te maak van jou lewe?

  • Kan jy aan ‘n geleentheid dink waar jy uitgedaag word om God se genade te deel met ander mense?

Doen: 

  • Deel ‘n “grace”-prentjie wat jou raak/help op jou sosiale network/whatsapp groep iewers die week.

  • Bel/whatsapp iemand in jou familie of vriendekring met wie jy lanklaas gepraat het en stel opreg in hulle belang.

Bid: 

  • Skryf ‘n brief aan God/teken ‘n prent waarin jy terug dink oor jou lewe en dankie sê vir God se genade en liefde in jou lewe. 

Laaste sê: 

  • “Grace teaches us that God loves because of who God is, not because of who we are.” ~ Philip Yancey,

  

(Les gebasseer op materiaal vanaf www.onsglo.co.za)

Terug na Praatpapiere