GENADE 2

   

 

Praat Saam:

   

  • HET jy FOMO (Fear of missing out)?  Wat was jou grootste FOMO oomblik?

  • Wat in die “clip” tref jou oor Genade?

Lees: 

Dink: 

  • Die storie moet eintlik genoem word die verlore SEUNS – stem jy saam?  Hoe help die prent hierbo jou om daaroor te dink?

  • Voel jy soms soos die ouer broer?  Hoekom is Hy kwaad? Hoe is hy “verlore”?  Wat “MIS” Hy oor die Vader se hart?

  • Dink weer oor laasweek se les oor genade.  Is geloof vir jou ook klomp reels wat jy getrou moet volg om gered te word?  As dit is hoe pas genade dan in?

  • Jesus los ons met ‘n “oop” einde tot die verhaal.  Hoe dink jy sou hierdie verhaal eindig?

Doen: 

  • Mis jy dalk uit op die FEES?  Mis jy uit op genade?  Skryf jouself bietjie in die storie in – hoe sou die verhaal vir jou eindig – by die fees, of steeds buite in die veld.

Bid: 

  • Skryf ‘n brief aan God/teken ‘n prent waarin jy terug dink oor jou lewe en dankie sê vir God se genade en liefde in jou lewe. 

Laaste sê: 

  • “One of the hardest things in the world is to stop being the prodigal son without turning into the elder brother.”
    — John Ortberg Jr

  

(Les gebasseer op materiaal vanaf www.onsglo.co.za)

Terug na Praatpapiere