Huis E - Kinderhuis

Die Herberg het tans 29 personeel lede Die Bestuurspan besit van die Hoof, drie maatskaplike werkers, boekhouer/promosiebestuurder en 'n senior kinder versorger.

 

Die Herberg Kinderhuis was begin tydens die griep epedemie in 1918. Hierdie weeskinders het sorg ontvang in 'n gewone huis. Hierdie huis het later die Herberg - kinderhuis geword en was gehuisves in die Ou Herberg, wat tans as 'n woonstelblok dien. Die nuwe geboue was in 1980 vir die eerste keer bewoon.

 

Ons het tans 122 seuns en meisies wat in 7 wooneenhede geakkomodeer word. Veertien kinders wat tussen die ouderdomme van 6 en 18 is, word versorg in die eenhede vir kinders wat in skoolgaande ouderdom is.

Die voorskoolse afdeling akkomodeer babas vanaf geboorte tot hulle die ouderdom van omtrent ses jaar bereik.

Ons kerk ondersteun Huis E by die kinderghuis. Ons doen ongelooflike werk by hierdie bediening. Dankie ook vir alle lidmate en mense uit die gemeenskap vir jul ondersteuning. 

Kontak Leri Franken 076 312 8137

Show More