Kategese Registrasie is op Sondag 23 Jan 2022!
Ouers en hul kinders kom almal eers bymekaar in die Kerk. Na 'n kinder-moment gaan die Junior Kategese (graad R - 6) na die kerksaal waar daar 'n program met hulle behandel word.
Die Senior Kategese (graad 7 - 11) kom na die erediens bymekaar vir 'n 20-25min les. In hierdie tyd moedig ons ouers aan om by die kerksaal tee of koffie te geniet.
Finale-jaars kom saam met die leraar bymekaar na die erediens.
As jy 'n voorbeeld soek van wat ons in 2021 gedoen het - kies hier.
As daar enige vrae is, kontak asb vir Sakkie by 072 298 4213
.jpg)