Junior Kategese

Maar Jesus het gesê: : "Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle" Mat 19:14
Junior Kategese vind plaas tydens die erediens en is van toepassing op Graad R tot Graad 6. Elke Sondag is daar ten minste 3 lidmate wat leiding neem met onder meer sang, inleiding en kollekte waarna hulle in kleiner groepe volgens ouderdom indeel.
'n Les gebasseer op die erediens-tema of 'n variasie daarvan word behandel.
Wil jy graag help?
Wat leer die kinders:


.jpg)