KAMP- Senior Kategese


ONS GAAN 2019 AFSKOP MET ‘N KAMP...DIE GENESIS KAMP!
 

WANNEER? Ons ry DV Vrydag 4 Januarie 2019 om 15h00 van
die kerk af en sal DV Sondag 6 Januarie 2019 08h00 terug
wees by die huis – betyds vir kerk!


WAT? Ons gaan lekker kuier, mekaar leer ken en klomp planne
maak en deel om 2019 ONGELOOFLIK te maak!


KOSTE? R100
 

NB!!! Jy MOET die inskrywingsvorm voor/op 9 Desember by
ds.Nico ingee!!

 

KAMPVORM: kies die skakel


Vir meer inligting kontak vir ds.Nico:
0832562014
vdwaltnico@gmail.com

1/1