Missie Japan

Missie Japan is ‘n gesamentlike getuienisaksie van die NG Kerk familie, in noue vennootskap met die Reformed Church in Japan. Ons ondersteun hulle finansieel en met gebed.

 

Stephan en Carina van der Watt en hul kinders is sendelinge in Japan vir wie ons ondersteun.

 

Vir meer inligting oor hulle en ander sendelinge van Missie Japan besoek:

 www.missiejapan.co.za 

 

Ons ondersteun ook die Wolfkloof stap wat fondse insamel ten bate van onder andere Missie Japan

Wolfkloof stap tbv Missie Japan (onder andere)

Kontak Corlia 084 439 6877

 

 

 

 
Show More