Mullersrus - Vroeë Kinderontwikkeling
Mullersrus is een van die plekke waar ons gemeente betrokke is.
* Ons help om broodjies te verskaf vir kinders wat naskool bly vir tuiswerk.
* Ons is betrokke by die graad R klas,het Wendy huisie opgerig, ons maak speelgoed bymekaar.
* Ons het vir hulle 'n sandput aangebring.
* Ons help om die speelapparaat (swaaie en sandput ) in stand te hou.
* Ons benodig mense wat vir die graad R maats sal stories lees. Verkieslik tussen 12h00 en 13h00 in die middag. Net so 20 min.
* Dan benodig ons speelgoed vir seuntjies.
Kontak: