Musiek

"Loof Hom met die tromme, Loof Hom met die harp, Loof Hom met die klinkende simbale! Alles wat asem het loof, loof die Here!"

Hierdie groep is betrokke by alle musiek, sang en lofprysing en lei die sang op 'n Sondag oggend.

So as God jou geseën het met hierdie Gawe kom dien en inspireer ander deur God te loof en prys.

 

Hierdie groepe koordineer met die dominee.

Kontak: Arno Mocke - 083 341 3094