Baie Welkom! Ons is opgewonde oor hoe ons jou kan help om 'n pad saam met die gemeente en God te kan stap!

Kontak asb die  Skriba  sodat ons jou op die

databasis kan sit en help om in te skakel by die gemeente.