Huis AA Tomlinson - ouetehuis

Huis AA Tomlinson

 

Die ouetehuis is ook deel van die oorkoepelende Badisa struktuur van die NG en VG kerke.

 

Ons gemeente wil graag verteenwoordigers daar he om die nood wat by die senior burgers is,  aan die gemeente deur te gee  sodat ons kan probeer om dit vir hulle makliker te maak.

Kontak Ds.Nico: 083 256 2014