Wanneer lidmate nie bymekaar mag kom vir Eredienste agv. COVID nie, sal daar 'n Youtube video geskep word en hier gelaai word. Ds. Nico plaas ook 'n Live Stream op sy persoonlike Facebook. Al kan ons nie bymekaarkom nie, sal daar steeds kategese materiaal beskikbaar wees vir ouers om by die huis saam met hul kinders te kan geniet. 

jpg sdfsdfw.jpg
 
1.jpg

Datum: 12 September 2021

Tema: Woorde.... 'n klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek

Teks: Jakobus 3:1-12

 

"Live Stream" is op Facebook. 

5 Sept.jpg

Datum: 5 September 2021

Tema: Die Uitnodiging & Wekroep van die LENTE!

Teks: Hooglied 2:8-16

Mattheus 11:28-30

 

"Live Stream" is op Facebook. 

1.jpg

Datum: 29 Augustus 2021

Tema: Die sirkel om jou vuur

Teks: Prediker 4:7-12

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

7.jpg

Datum: 22 Augustus 2021

Tema: Die lied van die lewe

Teks: Psalm 118; 2 Kronieke 20:1-23 & Handelinge 16:16-31

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

preek.jpg

Datum: 15 Augustus 2021

Tema: 'n Vol lewe? Hoe?

Teks: Efesiërs 5:15-20

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

DIT IS NOU GENOEG,.jpg

Datum: 8 Augustus 2021

Tema: Dit is nou genoeg...

Teks: 1 Konings 19

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 08 01.jpg

Datum: 1 Augustus 2021

Tema: "Die Here is..."

Teks: Psalm 23

 

Hierdie Sondag is nagmaal, so bring jou eie brood en wyns saam! "Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 07 25.jpg

Datum: 25 Julie 2021

Tema: Die Gebed

Teks: Efesiërs 3:14-21

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 07 18.jpg

Datum: 18 Julie 2021

Tema: Die oproer wat die wêreld vir altyd verander het....

Teks: Efesiërs 2:11-22

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

Preek NG Kerk Buffeljagsrivier

Datum: 11 Julie 2021

Tema: Die 5 G's

Teks: Efesiërs 1:3-14

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 07 04.jpg

Datum: 4 Julie 2021

Tema: Harde Klippe

Teks: Jeremia 29:1-14

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 06 27.jpg

Datum: 4 Julie 2021

Tema: Aangeraak

Teks: Markus 5:21-43

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 06 20.jpg

Datum: 20 Junie 2021

Tema: Die klei wat lekker speel

Teks: Jeremia 18:1-12

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook. 

2021 02 26.jpg

Datum: 28 Februarie 2021

Tema: Die teken van GELOOF.

Teks: Romeine 4:13-23

 

"Live Stream" is op Ds.Nico se persoonlike Facebook.