.jpg)
SENIOR KATEGESE
PRAATPAPIER
Wil jy groei?
God wil hê dat jy moet groei. Kom Sondag na die Erediens, bespreek die boodskap met God, jou vriende, familie, skoolmaats - enigiemand!
Vra die vrae en soek saam na die antwoorde.
Hier is vir jou 'n lys met ons digitale Praatpapiere.