Spesiale Dae

Is jy kreatief? Het jy baie energie? 

Hou jy daarvan as ander lekker saam kuier?

Sulke geleenthede sluit in Moedersdag, Vadersdag, Piekniek by die kerk, Kerssangdiens, Vleisfees, Pinkster, Dominee se verjaarsdag ens.

Hierdie groep is nie verantwoordelik vir die hele geleentheid nie. Dis iemand wat inisiatief kan neem en dinge laat mooi lyk en lekker wees. 

Kontak dan asb vir ds.Nico - 083 256 2014