Tronk Bediening

Jurie Blom is betrokke by Buffeljags Tronk, reg langs ons kerk.

 

Jurie bied kursusse aan en bedien op hierdie manier God se liefde aan hierdie mense. Ons kerk het al in die verlede ook Bybels voorsien aan van die gevangenis.

 

As God dit op jou hart sit om betrokke te raak op een of ander manier by hierdie bediening van gevangenis of bewaarders, kontak vir Jurie Blom.

Kontak Jurie 072 447 8416