Vleisfees

19 Julie 2019 VLEISFEES!!

Braaivleis, Braaivleis, Wors, Tjops en Braaivleis!! .......

 

Hierdie is geleentheid vir 'n GROOT partytjie, so kom kuier lekker saam.

 

Dit is 'n spanpoging en ALMAL kan en moet asseblief help met iets. Jacobus Human, Herman Linde, Bertus van der Merwe en Naudé Wessels gaan die leisels vashou so help hulle om die 2019 Vleisfees 'n groot sukses te maak. Alle ander Bedienings sal ook gevra word om hier te help.

ALGEMENE VRAE:
Hoe laat kan jy die vleis kom optel? 4nm op Vrydag 19 Julie 2019
Kan jy dit vroeer kom optel? Nee
Kan jy wegneem-etes vat? Ja, ons voorsien ook die houer.
Hoe laat begin die saam-kuier? 6nm sal die kuier al lekker aan die gang wees met springkasteel, vure en musiek.
Hoe laat eet ons? 7nm
Gaan daar vleis te koop wees by die Vleisfees? Baie beperkte hoeveelhede, so bestel liewer vooraf.

Is daar weer 'n "auction" voor ons eet? Nee
 

Vir donasies kontak:

Jacobus Human - 082  944 0218

Herman Linde - 082  927 3775

Bertus van der Merwe - 078  235 0859

Naudé Wessels - 072  277 2579

 

 
Show More
Show More