Wolfkloof Stap

DATUM: iewers einde Oktober 2019

TYD: 8vm

AFSTANDE: Roete 1 = 3-4ure; Roete 2 = 1.5ure; Roete 3 = Kleuters

KOSTE: Vowassenes = R20 ;Skoliere = R5

WAAR: Wolfkloof Plaas tussen Swellendam en Ashton

Hierdie stap word jaarliks georganiseer deur Oom Kobus en Tannie Paula de Wet namens Swellendam NG gemeente tbv Sending.

 

Buffeljags NG gemeente ondersteun ook Missie Japan en ons wil hulle  ondsersteun in hierdie inisiatief.

 

Daar sal korter en langer roetes wees om te stap met iets te eet en te drink vir na die tyd. Buffeljagsgemeente help onder andere met die 

pannekoektafel. So kom stap of eet saam!

 

Ongelooflike uitsigte en lekker sosiale oggend .

Kontak Corlia - 084 439 6877

Show More