top of page

Om 'n verskil te kan maak het ons beter gewoontes nodig, nie net uitsonderings elke nou en dan nie. In "Leef Lig" motiveer Jaco Strydom Christene om af te pak en gewoontes by die vroeë kerk aan te leer, gewoontes wat ons kan help om 'n lig vir die wêreld te wees deur ligter te reis.

Beplande Program:

 

Les 1 - Die krag van Gewoontes

Les 2 - Gewoonte 1: Sonder jouself af in gebed

Les 3 - Gewoonte 2: Reis lig

Les 4 - Gewoonte 3: Leef in eenheid

Les 5 - Gewoonte 4: Wees goed vir jou vyande

Les 6 - Gewoonte 5: Gee om vir die wêreld

Les 7 - Braai by Umshanti

Les 1 - 29 Jan tot 4 Feb 2023

Les 2 - 5 Feb tot 11 Feb 2023 

Les 3 - 12 Feb tot 18 Feb 2023

Les 4 - 19 Feb tot 25 Feb 2023

Les 5 - 26 Feb tot 4 Maart 2023

Les 6 - 5 Maart tot 11 Maart 2023

Les 7 - Woensdag, 15 Maart 2023

ALLE groepe braai saam by Umshanti

 

20221210_145058.jpg
bottom of page